Saturday 24 February 2018

Gekruide, Oondgeroosterde Aartappel Wiggies








Aai, my eersgeboortereg vir ‘n ou oondgebakte ‘tappeltjie of 6! Gaan katvoet om met die cayenne peper in hierdie model voor Dante Alleghiri se Vagevuur ‘n takkantoor in jou mond vestig en niks nooit-ooit weer daarna dieselfde gaan wees nie.



Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.