Goeie
ou winderige Stamp&Bone soos die ‘ou mense’ dit nooit geken het nie.
Oondgeroosterde groente (en ‘n paar ander “maghêfftertjies”) verhef die
vervelige en miskende reikhalsend na die verhewe.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.