Showing posts with label Sitrus. Show all posts
Showing posts with label Sitrus. Show all posts

Sunday 26 April 2020

Lemmetjieskil Poeier







RESEP: Lemmetjieskil Poeier










Vars lemmetjies en lemmetjiesap neem nie gyselaars of kompromieë nie. Dis skiet-skop-en-donner al die pad in die beste SANDF styl tydens die COVID-19 grendel periode. Maar gedroogde lemmetjieskilpoeier … Nou daar is ‘n kietsie van ‘n heel ander kaliber en oortuiging.

Gedroogde lemmetjieskilpoeier, net soos kerslig, het die vermoë om knus te kom lê om die hande wat dit ken, respekteer en liefhet. Sprinkel so bietjie (saam met ‘n skeutjie gedroogde marjolein) oor die gesnyde tamaties van jou volgende kaas, tamatie en uie toebie en ervaar hoe dit daai doodse, vlaktes-duskant-Hebron verveligheid wegbrand en jou weer opnuut waardering gee vir hierdie saamie se effe holrug geryde eenvoud en eerlikheid. En gebruik papierdun gesnyde rooi uie terwyl jy nou reeds die moeite doen? Algaar sal groot waardering en dank betoon. En die wat nie verstaan wat jy vir hulle doen nie, verban jy vir alle ewigheid vanaf jou drumpel uit die buitenste duisternis in.

Strooi ‘n milde skoot oor jou volgende bak oondgeroosterde botterskorsies net soos dit uit die oond kom. Teug met glinsterende oë die helde vereering aan tafel in soos soet vonkelwyn.

Wat lemmetjieskilpoeier aan avokadopuree op liggies geroosterde snye bruinbrood doen kan nie hier op ‘n openbare forum bespreek word nie. Die tannies sal pragtig bloos en die bejaarde ooms sal met erge heimwee die bottel sjerrie driftig nader sleep. Meng ‘n effense knikkie balsamieke asyn by en die Publikasie Raad gryp sweterig en hygend na hul skêre.


Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees. Ek vertrou dat u sal verstaan en bedank u by voorbaat vir u begrip.

Thursday 25 July 2019

Lemoenstroop & Klapper Tert







Slaat lemoen en klapper met ‘n Josefskleed en kyk hoe steel hulle die kalklig!


Oorle Oupa Piet sou op sy stil en rustige manier erg beïndruk gewees het. Hy was ‘n man wat sy siel met oorgawe sou verkoop het vir ‘n parmantige Lemoenbroodjie. Ek wonder wat sy kommentaar sou wees op hierdie oefening.


Geroosterde klapper bring ‘n nuwe dimensie aan Lemoentert. En daai stroop? Gooi ‘n skoot jenewer by en kyk hoe dans ‘n tert die riel ...




Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees. Ek vertrou dat u sal verstaan en bedank u by voorbaat vir u begrip.

Tuesday 11 June 2019

Hawermout, Dadel en Lemoen Ontbytpap






Die winter is hier. Byt terug instede van op jou tande kners!

Hawermout, dadel en ingelegde lemoen ontbyt pap is ‘n gesofistikeerde, vinnige ontbyt met ‘n hoë energie en vesel inhoud. Die gedroogde vrugte stel hul energie oor ‘n verlengde periode vry wat help om bloedsuiker vlakke relatief stabiel en egalig te hou – wat natuurlik help om daai genadelose soettand teen teetyd nog rustig en bedaard te hou. En die vesel hou dikderm gelukkig, wat almal later gelukkig hou. Lees meer hier ... 




Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees. Ek vertrou dat u sal verstaan en bedank u by voorbaat vir u begrip.

Monday 5 March 2018

Klapper, Pynappel en Lemmetjie Strepieskoek








Soms moet jy jou tong op ‘n  Karibbiese avontuur neem. Onthou die rum en babbie pille!



Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.

Saturday 11 November 2017

Lemoenskil Poeier




RESEP : Lemoenskil Poeier



Net so opwindend soos vars lemoenskil, maar met ‘n tikkie onverwagse sofistikasie en heelwat meer diepte.

Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.


Friday 22 September 2017

Koemkwat Konserf




RESEP : Koemkwat Konserf



Wie’t nou gedink die beseesde koemkwat kan die Riel dans diep die stowwerige, sweterige nag in?



Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.

Tuesday 5 September 2017

Lemmetjie & Gemmer Lams Niertjies



RESEP : Lemmetjie & Gemmer Lams Niertjies




En toe raak onse besadigde lams niertjies heel oorlams.


Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.

Thursday 31 August 2017

Lemoen Stroop Koek met Koemkwat Konserf








Diep lemoen en sitrus geure vir die wat ook gek is na navels en valencias.



Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.

Thursday 11 May 2017



RESEP : Hoenderlewertjies, Fusion Styl, in Witwyn met Gepreserveerde Suurlemoenskil


‘n Eenvoudige, avontuurlike reseppie wat een of twee ongewone kombinasies parmantig laat saam speel.

English Translation Provided.


RESEP : Gepreserveerde Suurlemoene, Marokkaanse Styl




Elegante suurlemoen essensie in kwadratiese formaat.

English Translation Provided

Sunday 21 August 2016

Thursday 24 September 2015