Monday 29 January 2018

Kerrie Lam’s Niertjies Met Ertjies En Vars Mango

Oupa sou net sy kop geskud het en Oumakie sou daai vêraf uitdrukking in die oë gekry het en stil haar bord terug gestoot het. Almal kan maar ontspan, hierdie niertjies is nie naastenby so wyd uit die boks soos dit met eerste oog op slag voorkom nie. Probeer hulle en ontdek ietsie anders en heel parmantig.

Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.

Wednesday 24 January 2018

Chelsea Bolletjies

RESEP : Chelsea Bolletjies

Ryk, diep lekker, sag-soet en vogtig. Dis net hier waar ‘n studente ekke geleer het wat sooibrand rêrig is, maar o wëe, die pyn en lyding was elke keer die moeite werd! Hierdie resep is my weergawe van ‘n klassieke ou Gemenebes (Common Wealth) immigrant.

Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.

Sunday 21 January 2018

Gebakte Stampmielies, Chorizo & Cheddar

Net ‘n halwe kans! En sy vellies. Dis al wat goeie ou stamp nodig het om die nag deur te langarm sokkie. Wie’t nou weer gesê stampmielies is aartsvervelig en net vir die verbeeldingloses? ...

Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.

Wednesday 3 January 2018

Sjokolade & Glans Lemoen Koekies

RESEP: Sjokolade & Glans Lemoen Koekies

Die kleure, reuke an teksture van Herfs in jou mond! Bak, sit terug en laat die wêreld ‘n wyle lank verby haas aan die anderkant van jou koppie Lemoen & Komyn Tee.