‘n
Tydlose, elegante aristokraat hier ‘onverdund’ aangebied in die geselskap van
nederige Krummelpap. Letterlik ‘n geval van die goedhartige edelman en die
vuurhoutjie verkoopstertjie.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.