Slaat
lemoen en klapper met ‘n Josefskleed en kyk hoe steel hulle die kalklig!
Oorle
Oupa Piet sou op sy stil en rustige manier erg beïndruk gewees het. Hy was ‘n
man wat sy siel met oorgawe sou verkoop het vir ‘n parmantige Lemoenbroodjie.
Ek wonder wat sy kommentaar sou wees op hierdie oefening.
Geroosterde
klapper bring ‘n nuwe dimensie aan Lemoentert. En daai stroop? Gooi ‘n skoot
jenewer by en kyk hoe dans ‘n tert die riel ...
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees. Ek vertrou dat u sal
verstaan en bedank u by voorbaat vir u begrip.