Fotografie: Plaas Hartbeestfontein - 'n Bosveld Sonsondergang


Die voorspel.

  
Vanaf die skemerdop uitkyk punt, ‘n panorama in snitte.







Agterna, rus my siel.


Dageinde: ‘n skugter maan verrys agter wolke en loof onder Orion’s waaksame oog.