Sunday 16 July 2017

Bros, Soet-Chilli Hoender Vlerkies










Ideaal vir daai groot rugby wedstryd op TV. Maak gereed om hierdie resep te herhaal, die rugby manne gaan oproerig raak as hierdie vlerkies gevlieg het.


Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.