RESEP : Gekletterde Lams Niertjies met Jenewer
007
sal nooit, ooit weer dieselfde na sy gunsteling ou drink dingetjie kyk nie.
Die skakel gaan u neem na
die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te
veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei.
Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal
van my resepte gaan wees.