Lewer
is nie net vir die wat onder ‘n donker ster gebore is nie. Hier haal lewer uit
en wys sy speelse, heilsame kant. Lewer, appel en salie is ‘n drieling ouer as
die berge, steeds immergroen en in staat om aan te hou verbaas.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.