Monday 26 February 2018

Pangebraaide Beeslewer, Appel en Salie








Lewer is nie net vir die wat onder ‘n donker ster gebore is nie. Hier haal lewer uit en wys sy speelse, heilsame kant. Lewer, appel en salie is ‘n drieling ouer as die berge, steeds immergroen en in staat om aan te hou verbaas.


Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.