Sunday 18 February 2018

Pienk Piekel Uie








‘n Amper universeel bruikbare bykossie om dowwe stowe vleis disse, stomme potjies, omelette, gebraaide vark tjoppies en selfs oondgeroosterde groente ‘n parmantige huppel in hulle se trippels toe te voeg. Jou kaas, tamatie en uie toebie sal jou ewig dankbaar wees na jy dit hiermee laat kennis maak het. En vervelige ou Griekse slaai? O weë, wat gaan die Kerkraad tog sê . . .



Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.