RESEP : Maltabella Pap met Verglansde Lemoenskil en Pruimedante
Ma
sou waarskynlik destyds nie geval het vir hierdie ene op ‘n besige weeksoggend
met ontbyt vir vier jong kinders en ‘n haastige eggenoot heel eerste op haar
Agenda nie. Maar nou is ek blykbaar groot en het ek die tyd om Maltabella pap
na sy volle reg uit te laat leef.