Die Stotterende Aambeeld
Verhale en Resepte Vanuit My Hinterland Se Wyke
Voorblad
Fotografie
My Profiel
Volledige Publikasie Lys
5 Flavours Blog
Sunday, 30 April 2017
RESEP : SuurKiep – Suurlemoen & Kruie Oond Hoender
‘n Eenvoudige, dog kordaat reseppie vir ‘n vinnige, gaaf pikante suurlemoen en kruie hoender in die oond.
English translation provided.
Tuesday, 25 April 2017
RESEP : Koperpennie Wortelslaai, ‘Banting’ Styl
‘n Ou gunsteling met ‘n kinkel of twee in die kabel.
English translation provided.
Sunday, 23 April 2017
Oom Eddie En Die Tieties
Oom Eddie En Die Tieties
‘n ‘Herdruk’ van my derde storie, gepubliseer 29.12.2012.
Friday, 21 April 2017
RESEP : Ingelegde Suuruitjies
‘n Groot lekkerte – so maak mens.
English translation provided.
Tuesday, 18 April 2017
Fotografie : Rietondale Park, Paas Flitse
Sunday, 19 March 2017
RESEP: Oondgebakte Pampoenkoekies met Karamelsous
Amper soos ouma s’n destyds op die koolstoof, maar net beter vandag.
English translation provided.
Thursday, 16 March 2017
RESEP : SoetRookHoender & RoerEier Rys
English translation provided.
Friday, 10 March 2017
RESEP : Geurige Braaisous Hoenderlewertjies
English translation provided.
Saturday, 4 March 2017
RESEP : Ryk en Soet Rosyntjiebrood
English translation provided.
Friday, 3 March 2017
RESEP : Pangebraaide Hoender, JagtersPotStyl
Sunday, 26 February 2017
RESEP :
Hoenderlewertjies met Gekaramelliseerde Uie en Sjerrie
Friday, 24 February 2017
RESEP : Brosgebraaide Spek en Bloukaas Quiche
Wednesday, 22 February 2017
RESEP : RookHoenderRys
'n Vinnige, ekonomiese gereg vir daai aande waar jy 'Nie Die Krag Het Nie' . . .
Tuesday, 21 February 2017
RESEP : Maklike Tuisgebakte Witbrood
Niks, maar niks klop jou eie, tuisgebakte brood nie!
Monday, 20 February 2017
RESEP : Oom Vetkoek se Ryk Karringmelkbeskuit
Beskuit soos my ouma en Ouma dit destyds gebak het.
Saturday, 26 November 2016
Dag Pa – Ou Luisgat Is Dood
Dag Pa – Ou Luisgat Is Dood
Pa het nie juis veel van Fidel Castro gedink nie, maar hy't respek gehad vir hom.
Sunday, 21 August 2016
RESEP : Koemkwat Marmelade
Ietwat ongewoon, maar tog 'n opwindende studie in elegante eenvoud.
Friday, 12 August 2016
Fotografie : Ein feste Burg ist Unser Gott
Wednesday, 27 July 2016
RESEP : Die Bedeesde Impala
Wild het spesiale vereistes in die kombuis. Hierdie boudjie het mooi uitgedraai.
Sunday, 24 January 2016
Dag Pa – Highlands 2015
Dag Pa – Highlands 2015
Bittersoet - my Pa se plaas, 27 jaar later.
Thursday, 24 December 2015
Fotografie : Die Gariepdam Se Omstreke
Fotografie : Elemente Van Die Gariepdam
Friday, 20 November 2015
Fotografie : Plaas Hartbeestfontein – ‘n Bosveld Sonsondergang
Friday, 16 October 2015
RESEP : Korslose Souttert
RESEP : Korslose Souttert
Souttert soos die Vroue Vereniging Tannies van weleer dit destyds gebak het.
Monday, 5 October 2015
RESEP : Geurige Maalvleis
RESEP : Geurige Maalvleis
Nostalgiese ontbyt maalvleis amper soos my Moeder s'n.
Tuesday, 29 September 2015
Fotografie : Plaas Hartbeestfontein
Thursday, 24 September 2015
RESEP : Suurlemoenstroop Broodjie
RESEP : Suurlemoenstroop Broodjie
Wat kan ek sê? Ek is gek na sitrus vrugte en hul afgeleides.
Sunday, 23 June 2013
Dag Pa - Kruisrivier Verlange
Newer Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)