Saturday, 11 November 2017
Lemoenskil Poeier
RESEP : Lemoenskil Poeier
Net so opwindend soos vars lemoenskil, maar met ‘n tikkie onverwagse sofistikasie en heelwat meer diepte.
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Friday, 22 September 2017
Koemkwat Konserf
RESEP : Koemkwat Konserf
Wie’t
nou gedink die beseesde koemkwat kan die Riel dans diep die stowwerige,
sweterige nag in?
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Wednesday, 13 September 2017
Peri-Peri Hoenderlewertjies Vetkoek
Geurig,
matig, ryk en morsig, maar lekker bly maar lekker!
Thursday, 7 September 2017
Beeshart met Sampioene en Brandewyn
“My
kind, brandewyn hoort net in vrugtekoek.” Oorlidde Ouma sou nie beïndruk gewees
het nie.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Tuesday, 5 September 2017
Lemmetjie & Gemmer Lams Niertjies
RESEP : Lemmetjie & Gemmer Lams Niertjies
En toe raak onse besadigde lams niertjies heel oorlams.
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Thursday, 31 August 2017
Lemoen Stroop Koek met Koemkwat Konserf
Diep
lemoen en sitrus geure vir die wat ook gek is na navels en valencias.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Sunday, 27 August 2017
Boere Vetkoek
Vetkoek
waarop Ouma trots sal wees en al daai brand blase die moeite werd gaan maak.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Thursday, 17 August 2017
Vierkantige Hamburger “Patties’
Wie’t gesê ‘n burger mag net rond wees? Wees uit die boks en slaat hom tot hy vierkantig is. Dis verbasend hoeveel makliker (en minder morsig) die vierkantige affêre eet!
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Saturday, 12 August 2017
Beeshart Repies In Bruin Uiesous
Soos
Ouma Plasie dit destyds op die koolstoof in Tweerivier se kombuis gedoen het.
Ai, Ouma en daai koolstoof kon darem krummelpap uit die heel boonste rakke maak
– veerlig, los en net droog genoeg.
Wednesday, 9 August 2017
Soet, Klewerige Oondrooster Hoender
Lekker soet en klewerig met ‘n diep vrugte agtergrond. Bring tog die servette en nat lappie Ma, hierdie spul is taai!
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Tuesday, 1 August 2017
Gerookte Hoender met Eksotiese Stampmielies
Stampmielies
gaan gooi ‘n draai in suid-oos Asië. Wie sou ooit vermoed het onse stamp sal
eendag so vêr gaan?
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels
voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Gekletterde Lams Niertjies met Jenewer
RESEP : Gekletterde Lams Niertjies met Jenewer
007
sal nooit, ooit weer dieselfde na sy gunsteling ou drink dingetjie kyk nie.
Saturday, 29 July 2017
Gemmer, Appel & Rosyne Broodjie
Vir
die ernstige gemmer aanhanger! Ryk, geurig en vogtig met ‘n warm gemmer klap.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Thursday, 27 July 2017
Hoenderlewertjie met Gereduseerde Port Patee
RESEP : Hoenderlewertjie met Gereduseerde Port Patee
Ai,
die goeie ou dae van hogere elegansie . . .
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Tuesday, 25 July 2017
Suurlemoen & Kruiery Bees Lewer
Suurlemoen
en kruie slaat vir beeslewer bloedneus en leer die ding maniere.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Friday, 21 July 2017
Vinnige, Hoë Vesel Bruinbrood
RESEP : Vinnige, Hoë Vesel Bruinbrood
‘n
Heerlike en vinnige suurdeeg bruinbrood met stewige vesel vir daai nukkerige
spysvertering stelsel. Boonop maak dit heerlike roosterbrood op Dag 2.
Wednesday, 19 July 2017
Chorizo, Botterskorsie, Feta en Stampmielies
RESEP : Chorizo, Botterskorsie, Feta en Stampmielies
Geurige
chorizo; soeterige, oondgeroosterde botterskorsie en feta kaas bring ‘n
onteenseglike vernuwing na getroue ou stampmielies.
Sunday, 16 July 2017
Bros, Soet-Chilli Hoender Vlerkies
Ideaal
vir daai groot rugby wedstryd op TV. Maak gereed om hierdie resep te herhaal, die
rugby manne gaan oproerig raak as hierdie vlerkies gevlieg het.
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Friday, 14 July 2017
Botterige Knoffel & Kruie Brood
RESEP : Botterige Knoffel & Kruie Brood
Vêr,
vêr beter as enige winkel brood. Wees gewaarsku: die hongeriges gaan erg
ongeduldig word as daai brood eers in die oond is.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Wednesday, 12 July 2017
Appel Koek Met Bros Krummel Bolaag
RESEP : Appel Koek Met Bros Krummel Bolaag
Hierdie is net eenvoudig soveel beter as Krummel- of Karamel Appelterte. Jy sal nooit weer terug kyk nie ...
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Sunday, 9 July 2017
Soet-en-Suur Bees Lewer met Stampkoring
RESEP : Soet-en-Suur Bees Lewer met Stampkoring
Bees lewer met gemmer en soja sous? My Ouma het nooit so gekook nie ...
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Friday, 7 July 2017
Gerookte Hoender met Heuning Mosterd Stampmielies
RESEP : Gerookte Hoender met Heuning Mosterd Stampmielies
Wie’t
nou weer gesê goeie ou Stamp werk net saam met beesstert of potjiekos? Hier het
ons stampmielies op ‘n avontuur.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Thursday, 6 July 2017
Oond Geroosterde Botterskorsie & Chorizo Sop
RESEP : Oond Geroosterde Botterskorsie & Chorizo Sop
Die Essensie van botterskorsies gekonsentreer in hierdie hartlike, geurige en eenvoudige sop. Ideaal vir familie en vrinne op koue wintersaande.
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Thursday, 29 June 2017
RESEP : Bees Lewer, Gekaramelliseerde Uie en Balsamieke Reduksie
'n Elegante gereg waar die lewer tweede viool speel en selfs die nukkeriges agterna in die kombuis vir jou sal kom sê "Dit was nou lekker!"
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5 Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Friday, 23 June 2017
RESEP : Gemmerpatats
Gemmerpatats
soos my Moeder dit voorberei het.
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5 Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Thursday, 22 June 2017
RESEP : Matige Kerrie Maalvleis
RESEP : Matige Kerrie Maalvleis
'n Immergroen gunsteling by Kerk basare, skool kermisse, ens.
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5 Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Tuesday, 13 June 2017
RESEP : Pampoentert
Die jaar word ryp in goue akkerblare,
in wingerd wat verbruin, en witter lug ...
English Translation Provided.
Sunday, 4 June 2017
RESEP : Mieliebrood Met Houding
‘n Verhewe mieliebrood vir ‘n spesiale geleentheid.
English Translation Provided
Monday, 29 May 2017
RESEP : Boere Bolognaise Maalvleis
‘n Vinnige, geurige Bolognaise maalvleis met ‘n Vrystaatse draai.
English Translation Provided.
Wednesday, 24 May 2017
RESEP : Growwe Semel&Saad Karringmelkbeskuit
Beskuit wat die Voortrekkers sou laat wonder het of dit nou rêrig nodig was om te trek?
English Translation Provided.
Monday, 15 May 2017
RESEP : Skerp 3PeperKiep
‘n Verfynde Pepper Steak behandeling vir hoender en aandete.
English Translation Provided
Friday, 12 May 2017
Is Jy ‘Klavier’ Magtig?
Pa sou nie die simboliek agter die titel van E.L. James se
opspraakwekkende Fifty Shades of Grey
waardeer het nie. Pa was ‘n moeilike en reguit man, slim en boonop verbaal
vaardig. Sy ongeduldige wêreld was eng wit of swart en na moer met die res –
geen uitsonderings of verskonings nie. Sy woord was sy trots: sy ja sy ja en sy
nee sy nee. Voorspelbaar, had hy nie juis vriende oor die verloop van sy te
kort lewe nie.
Gevolglik het sy aard hom nie juis toegelaat om dom mense – ongeag
status, herkoms, geslag of kleur – te verdra nie. Pa was nie skaam om sy mening
te lug oor aangeleenthede wat direk op hom betrekking had of waarin hy belang
gestel het nie. Dat hy meermale korrek bewys was in sy redenasies en argumente,
het ook nie juis veel vir sy gewildheid gedoen nie. Tog het hy oor die jare
heelwat bedaar, maar sy aweregse sin vir humor het soms die oorhand gekry in
situasies waar sy gewone brutale eerlikheid of – sosiaal meer aanvaarbaar – ‘n
poging tot takt beter sou gewerk het.
Pa was ‘n stoere Afrikaner, ‘n patriot en ‘n meelewende Kerkman met ‘n diepgaande
empatie vir sy mede Afrikaners in verdrukking – dikwels tot sy eie en, soms, sy
gesin se nadeel. Sy destydse besigheidjies se personeel was feitlik almal
blank. Werwing het gewoonlik via die Christelik
Maatskaplike Raad, Volkshulp 2000 en ‘n gelykdenkende bostelefoon geskied. Op
sy manier – soos sy eie wisselvallige finansiële omstandighede dit toegelaat
het – het hy oor dekades heen ‘n klein stukkie bygedra om sy Volk op te hef en
te handhaaf. Primêr deur sy persoonlike voorbeeld en patriargale raad (gevraag
of ongevraag), maar soms ook met materiële hulp soos en waar sy rieme hom dit
vergun het. By die ophef van sy Volk in terme van hul daagse brood, was sy
beleid eenvoudig: moenie ‘n man aanhoudend vis en chips gee nie, maar leer hom om sy eie visstok te prakseer en laat die
donner dan visvang – al was dit soms onder dwang.
Besigheid gewys was Pa onvermydelik uitgelewer aan die grondboontjies-werf-apies
probleem. Pa het nie geaarsel om die dagloner te betaal wat hom of haar toekom
nie, maar as die kasregister nie juis breed is nie, kan jy nie eintlik MBA’s
verwag nie. Pa het hierdie toedrag sonder teenstand aanvaar, maar die onvermoë
om mikrobestuur te ontsnap het hom gereeld frustreer. Ironies genoeg was Pa ‘n
mikro bestuurder par excellence.
Wrewel of wraaksug was nie deel van Pa se lewe nie, maar gegewe sy
agtergrond en aard, was dit te verstane dat persone van kleur nie aangemoedig
was om aansoek te doen vir werk nie. Waar hy ‘n geleentheid kon bied, het sy
mense eerste gekom. Gewoonlik het sy liggaamstaal dit al by die voordeur duidelik
gemaak dat jy, as nie-blanke werksoeker, nie suksesvol gaan wees nie. Tog sou
‘n aansoeker hier en daar die moed bymekaar skraap (miskien aangevuur deur ‘n nukkerige
honger of die kommer oor hongeriges tuis) om onder daardie kwaai blik tot by
die toonbank te vorder en bedees navraag te doen na die moontlikheid van ‘n
werkie. Meestal sou Pa die soekende kortweg inlig dat daar nie vandag
geleenthede beskikbaar is nie.
Ongereeld, as hy in ‘n goeie bui was, of die werksoeker halstarrig was
om ‘n “Nee.” te aanvaar, sou hy die klavier kaart trek met die sonder
uitsondering onverwagse:
“Kan jy klavier speel? Ek het ‘n klavierspeler nodig.”
Die minderheid wat rêrig verstaan het wat die oom vir hulle sê, sou dan
onderlangs in die sowat agt vierkante meter, publieke deel rondloer vir ‘n
klavier en moed opgee. Die meerderheid was egter desperaat en sou instem tot feitlik
enige vreemde versoek, net om ‘n voet in die deur te kry.
Pa sou dan groet met:
“Nou maar gaaf, jy kan more
begin.”
”Bring net jou eie klavier.”
Vandag, in hierdie era van BEE en Radikale Ekonomiese Transformasie, sou
die skuimend-om-die-mond brigade Pa beslis as ‘n rassis gebrandmerk het, en
erger. Destyds was hy ‘n patriot in die oë van sy eweknieë en gesindheidsgenote
– groot Kerk en Volk manne. Snaaks hoe die kategorieë verander het na gelang
van wie die tamboer slaan.
© RS Young, 2017
Thursday, 11 May 2017
RESEP : Hoenderlewertjies, Fusion Styl, in Witwyn met Gepreserveerde Suurlemoenskil
‘n Eenvoudige, avontuurlike reseppie wat een of twee ongewone kombinasies parmantig laat saam speel.
English Translation Provided.
RESEP : Gepreserveerde Suurlemoene, Marokkaanse Styl
Elegante suurlemoen essensie in kwadratiese formaat.
English Translation Provided
Sunday, 7 May 2017
RESEP : Hoenderlewertjies Bourguignonne
Fênsie
hoenderlewertjies om jou tafelgenote te wys jy KAN kook.
English Translation Provided.
Saturday, 6 May 2017
Thursday, 4 May 2017
Oom, Oom? Hoor Jy My?
( Oorspronklik gepubliseer op 24.11.2013. Word hier onveranderd herpubliseer. )
Die koel, droë vingerpunte raak aan my elmboog. Ek
draai om, weg van die vertoonvenster. “Oom, Oom? Hoor jy my?” Ek wonder hoe
lank staan die seun al daar en probeer ongemerk my aandag trek.
Uitdrukkingloos steek hy sy hand uit. Ek sien dit gaan
‘n koue, pap en dooie handdruk wees. Ek hou my hande in my broeksakke. Ek skud in
elk geval nie meer blad met uit-die-bloute vreemdelinge nie, ongeag hul
ouderdom.
Ek staan uitdrukkingloos vir hom en kyk. Ek wag vir
die shake down. Hy laat sak sy hand.
“Kan ek oom
iets vra?” Saggies, uitdrukkingloos, emosieloos.
Ek staan gevoelloos vir hom en kyk. Ek kan nie mooi hoor wat hy
sê nie en leun vorentoe, nader aan die dooie gesig. “Kan ek oom iets vra?” kom dit weer saggies.
Sy oë is glansloos en dood. Hulle kyk lank vir my ken.
“Het oom vir my tien rand?” Sag, gevoelloos, dood.
“Ek dra nie meer kontant by my nie.” Ek stel ‘n feit.
Eentonig, droog en emosieloos. Soos in ‘n klaskamer of ‘n hof . Maar dit is ‘n vooroorgeboë leun. Ons
altwee weet dit. Ons kyk uitdrukkingloos vir mekaar.
Ek kom weer regop. Die seun draai om en loop weg. Half
nuuskierig drentel ek agter hom aan. Hy loop vinnig, vleg deur die ander mense.
Hy stop by niemand anders nie. Ek verloor hom.
Vandat my Ma oorlede is, gee ek vir niemand meer nie.
© RS Young 2013
Sunday, 30 April 2017
RESEP : SuurKiep – Suurlemoen & Kruie Oond Hoender
‘n Eenvoudige, dog kordaat reseppie vir ‘n vinnige, gaaf pikante suurlemoen en kruie hoender in die oond.
English translation provided.
Tuesday, 25 April 2017
RESEP : Koperpennie Wortelslaai, ‘Banting’ Styl
‘n Ou gunsteling met ‘n kinkel of twee in die kabel.
English translation provided.
Subscribe to:
Posts (Atom)