Tuesday, 11 June 2019
Hawermout, Dadel en Lemoen Ontbytpap
Die winter is hier. Byt terug instede van op jou tande kners!
Hawermout, dadel en ingelegde lemoen ontbyt pap is ‘n gesofistikeerde, vinnige ontbyt met ‘n hoë energie en vesel inhoud. Die gedroogde vrugte stel hul energie oor ‘n verlengde periode vry wat help om bloedsuiker vlakke relatief stabiel en egalig te hou – wat natuurlik help om daai genadelose soettand teen teetyd nog rustig en bedaard te hou. En die vesel hou dikderm gelukkig, wat almal later gelukkig hou. Lees meer hier ...
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees. Ek vertrou dat u sal verstaan en bedank u by voorbaat vir u begrip.
Thursday, 25 April 2019
Soet & Suur Naeltjie Kerrie
‘n Ongewone en heel gesofistikeerde kerrie gereg wat maklik en redelik vinnig voorberei sodat jy die mense van jou asem weer ‘n slag kan herinner dat jy nog glad nie jou slag in die kombuis verloor het nie!
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees. Ek vertrou dat u sal verstaan en bedank u by voorbaat vir u begrip.
Friday, 12 April 2019
Neuterige Hawermout, Rosyne en Sonneblomsaad Ontbyt Pap
RESEP : Neuterige Hawermout, Rosyne en Sonneblomsaad Ontbyt Pap
Pamperlang
jou siel wanneer Maandag (of enige ander dag) swaar op jou gemoed lê en alles
binne jou rebelleer teen die idee van opstaan.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Friday, 29 March 2019
Oond Geroosterde Spek & Eier Mayonnaise Vulsel

So
‘n ietsie anders vir daai dae waar die gewone draal nukkerig vervelig is en jou
siel sug vir ‘n andersheid.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees. Dank by voorbaat vir u
begrip.
Wednesday, 6 March 2019
Die Wolmuis
Haai Johan, ek het jou
eergister oggend amper nie herken met daai welige ding op jou kop nie. Dit het
my ‘n rukkie geneem om te besef dit is jy onder daai geil haarstuk. Ek het
nooit geweet die bles pla jou só erg nie! Johan, jy het nogal uitgelese gelyk
met jou bles, soos ‘n man wat weet wat hy wil hê.
Sjoe Johan,
weet Magda van die blinkoog meisie wat so aan jou arm gehang het? Wat sê sy van
hierdie affêre Boeta? Wat sê jou kinders Johan? Goeiste Johan, daai kalfie-oog
popsie kan nie veel ouer as Erika wees nie? Erika is mos nou finale jaar, nie
waar nie?
Ek het gesien
jy dra nie jou trouring nie, Johan. En daai plat, blink SLK? Waar is jou
netjiese 4x4 waarmee julle gesin so graag gaan kamp het? Het jy Magda en die
kinders ook reeds klaar ingeruil vir hierdie parmantige sport modelletjie?
Johan, ek wil nie voorspooksels opjaag nie, maar daai nuwe waentjie lyk bietjie
laag op die grond vir potbrood knie en in die veld gaan hurk Boeta.
Ou Johan, dit
is seker nie my plek om dit so prontuit vir jou te sê nie, maar daai ding op
jou kop lyk soos ‘n verskrikte vlakhaas wat agterstevoor onder ‘n ruie wag ‘n bietjie
bos uitgesleep is. Ek het my proes maar hard gesluk want die girl het reeds ongemaklik gelyk. Miskien
was julle maar net haastig oppad terug kantoor toe?
Goeiste Johan,
ek wonder hoe kry jy dit reg om by te hou by daai wolmuis? Te oordeel aan jou
vatterige hand en haar vriendelike boudjie hou jy sovêr nog goed by. Hel Johan,
sy kan rêrig nie ‘n dag ouer wees as Stefan se verloofde nie! Sjoe ...
Kan jy darem sonder
‘n blou pilletjie nog roer onder die lakens as daai girl bed toe getrippel kom in haar fynste kantkatoetertjie, Johan? Ek
hoop jou apteker gee jou grootmaat afslag op die blou pilletjies en die
Bioplus? Gelukkig is jy die Senior Vennoot, ek glo jou kredietkaart staan styf
in vir die papperigheid in jou manlikheid.
Slaap jy snags
Johan? Jou oë eergister het my laat wonder. Waaraan lê jy en dink in die stil
dieptes van die nag Johan? Hoop jy die wolmuis gaan help vir die spyt wat te
laat gaan kom? Voel jy ooit skuldig Johan? Wéét jy van alleen wees op jou
oudag?
Aarde Boeta,
waar is Magda? Julle was hoe lank saam – 34 jaar, nie waar nie? Ek het Magda
nog altyd net bewonder Johan, sy het my ‘n voorslag opgeval. En jou kinders
Johan? Ek wonder wat dink hulle deesdae van jou?
Eishh Johan,
hoe lank dink jy gaan daai popsie volhou met met die 20 minute wag tot daai
blou bulpil inskop? Ek kan nie help om te wonder of sy nog só geduldig gaan
wees na Magda se regspan met jou klaar gemaak het nie? Ek vermoed hulle gaan
nie blou pilletjies nodig hê nie. Dalk moet jy begin pleisters bymekaar maak Boeta?
Hêrre Johan,
is jy gelukkig? Is jy rêrig gelukkig?
Haai ou Johan
...
© RS Young, 2019
Saturday, 2 February 2019
Maltabella Pap met Verglansde Lemoenskil en Pruimedante
RESEP : Maltabella Pap met Verglansde Lemoenskil en Pruimedante
Ma
sou waarskynlik destyds nie geval het vir hierdie ene op ‘n besige weeksoggend
met ontbyt vir vier jong kinders en ‘n haastige eggenoot heel eerste op haar
Agenda nie. Maar nou is ek blykbaar groot en het ek die tyd om Maltabella pap
na sy volle reg uit te laat leef.
Monday, 9 April 2018
Stamp&Bone Met Rooster Groente
Goeie
ou winderige Stamp&Bone soos die ‘ou mense’ dit nooit geken het nie.
Oondgeroosterde groente (en ‘n paar ander “maghêfftertjies”) verhef die
vervelige en miskende reikhalsend na die verhewe.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Wednesday, 4 April 2018
Suurlemoen Poeier
Wel,
eintlik gemaalde, gedroogde suurlemoenskil. En dit het ‘n verbasende omvang in aanwending, afhangend
van hoe avontuurlustig die ondernemende kok is.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Friday, 16 March 2018
Geblokte Bees Hart met Balsamieke Asyn en Glans Lemoen Skil
Wie’t
nou weer gesê bees hart is hondekos? Wel, eet jou woorde. Hier skud bees hart
sy poniestert uit en dans die tafels baard en bier in die wind.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Tuesday, 13 March 2018
Beeslewer : Bittersoet Herinneringe
‘n Elegie – via beeslewer – aan my Oupa: Pieter Johannes
van der Merwe
Die skakel gaan u neem na die artikel op my
'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag
om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum
blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my
resepte gaan wees.
Thursday, 8 March 2018
Bief Stroganoff & Krummelpap
‘n
Tydlose, elegante aristokraat hier ‘onverdund’ aangebied in die geselskap van
nederige Krummelpap. Letterlik ‘n geval van die goedhartige edelman en die
vuurhoutjie verkoopstertjie.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Monday, 5 March 2018
Klapper, Pynappel en Lemmetjie Strepieskoek
Soms
moet jy jou tong op ‘n Karibbiese
avontuur neem. Onthou die rum en babbie pille!
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Monday, 26 February 2018
Pangebraaide Beeslewer, Appel en Salie
Lewer
is nie net vir die wat onder ‘n donker ster gebore is nie. Hier haal lewer uit
en wys sy speelse, heilsame kant. Lewer, appel en salie is ‘n drieling ouer as
die berge, steeds immergroen en in staat om aan te hou verbaas.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Saturday, 24 February 2018
Gekruide, Oondgeroosterde Aartappel Wiggies
Aai,
my eersgeboortereg vir ‘n ou oondgebakte ‘tappeltjie of 6! Gaan katvoet om met
die cayenne peper in hierdie model voor Dante Alleghiri se Vagevuur ‘n
takkantoor in jou mond vestig en niks nooit-ooit weer daarna dieselfde gaan
wees nie.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Thursday, 22 February 2018
Marokkaanse Styl Hoendervlerkies
Neem
jou mond – en vlerkies – op ‘n reis na misterieuse Noord Afrika. Vlieg vlerke, vlieg!
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Sunday, 18 February 2018
Pienk Piekel Uie
‘n
Amper universeel bruikbare bykossie om dowwe stowe vleis disse, stomme potjies,
omelette, gebraaide vark tjoppies en selfs oondgeroosterde groente ‘n
parmantige huppel in hulle se trippels toe te voeg. Jou kaas, tamatie en uie
toebie sal jou ewig dankbaar wees na jy dit hiermee laat kennis maak het. En
vervelige ou Griekse slaai? O weë, wat gaan die Kerkraad tog sê . . .
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Saturday, 10 February 2018
Gemmerbier, Tuis Gebrou
‘Regte’
Gemmerbier word gebrou, nie gekoop nie. Behandel gemmer met ferm respek en en
‘n gawe skoot insig; en jy eindig met ‘n produk vêr beter as enige iets wat van
‘n winkelrak of tuisnywerheid kom.
Ouma – met ‘n guitige, rooiwang giggeltjie – sou
beslis weer haar “lang glaas” uitgehou het vir nog. Oupa sou blinkoog oor sy
groot erde beker weer onthou hoe hulle bende jong Rapportryers op
Nuwejaarsdanse die Bloedsappe se bande in die donker afgeblaas het – behalwe
die DKW’s s’n. Daai manne had genoeg moeilikheid op hul hooivurke met daai
DKW’s sonder om nog politiek óók by te sleep.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Monday, 29 January 2018
Kerrie Lam’s Niertjies Met Ertjies En Vars Mango
Oupa
sou net sy kop geskud het en Oumakie sou daai vêraf uitdrukking in die oë gekry
het en stil haar bord terug gestoot het. Almal kan maar ontspan, hierdie niertjies
is nie naastenby so wyd uit die boks soos dit met eerste oog op slag voorkom
nie. Probeer hulle en ontdek ietsie anders en heel parmantig.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Wednesday, 24 January 2018
Chelsea Bolletjies
RESEP : Chelsea Bolletjies
Ryk, diep lekker, sag-soet en vogtig. Dis net hier waar ‘n studente ekke geleer het wat sooibrand rêrig is, maar o wëe, die pyn en lyding was elke keer die moeite werd! Hierdie resep is my weergawe van ‘n klassieke ou Gemenebes (Common Wealth) immigrant.
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Sunday, 21 January 2018
Gebakte Stampmielies, Chorizo & Cheddar
Net ‘n halwe kans! En sy vellies. Dis al wat goeie ou stamp nodig het om die nag deur te langarm sokkie. Wie’t nou weer gesê stampmielies is aartsvervelig en net vir die verbeeldingloses? ...
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Wednesday, 3 January 2018
Sjokolade & Glans Lemoen Koekies
RESEP: Sjokolade & Glans Lemoen Koekies
Die
kleure, reuke an teksture van Herfs in jou mond! Bak, sit terug en laat die
wêreld ‘n wyle lank verby haas aan die anderkant van jou koppie Lemoen &
Komyn Tee.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Friday, 15 December 2017
Gebakte Beeslewer Torings & Bruin Uiesous
RESEP: Gebakte Beeslewer Torings & Bruin Uiesous
Hierdie
is heelwat anders (en lekkerder) as waaraan ons gewoond is. Haak die hierdie
lewer oefening met ‘n goeie bruin uie sous en ryk kapokaartappels, en gehate
lewer raak so te sê opwindend.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Thursday, 7 December 2017
Appel&Speserye Ringkoek
Miskien ‘n effe meer veeleisend as Ouma s’n, maar beslis – vir eens – heelwat beter.
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Saturday, 11 November 2017
Lemoenskil Poeier
RESEP : Lemoenskil Poeier
Net so opwindend soos vars lemoenskil, maar met ‘n tikkie onverwagse sofistikasie en heelwat meer diepte.
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Friday, 22 September 2017
Koemkwat Konserf
RESEP : Koemkwat Konserf
Wie’t
nou gedink die beseesde koemkwat kan die Riel dans diep die stowwerige,
sweterige nag in?
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Wednesday, 13 September 2017
Peri-Peri Hoenderlewertjies Vetkoek
Geurig,
matig, ryk en morsig, maar lekker bly maar lekker!
Thursday, 7 September 2017
Beeshart met Sampioene en Brandewyn
“My
kind, brandewyn hoort net in vrugtekoek.” Oorlidde Ouma sou nie beïndruk gewees
het nie.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Tuesday, 5 September 2017
Lemmetjie & Gemmer Lams Niertjies
RESEP : Lemmetjie & Gemmer Lams Niertjies
En toe raak onse besadigde lams niertjies heel oorlams.
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Thursday, 31 August 2017
Lemoen Stroop Koek met Koemkwat Konserf
Diep
lemoen en sitrus geure vir die wat ook gek is na navels en valencias.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Sunday, 27 August 2017
Boere Vetkoek
Vetkoek
waarop Ouma trots sal wees en al daai brand blase die moeite werd gaan maak.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Thursday, 17 August 2017
Vierkantige Hamburger “Patties’
Wie’t gesê ‘n burger mag net rond wees? Wees uit die boks en slaat hom tot hy vierkantig is. Dis verbasend hoeveel makliker (en minder morsig) die vierkantige affêre eet!
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Saturday, 12 August 2017
Beeshart Repies In Bruin Uiesous
Soos
Ouma Plasie dit destyds op die koolstoof in Tweerivier se kombuis gedoen het.
Ai, Ouma en daai koolstoof kon darem krummelpap uit die heel boonste rakke maak
– veerlig, los en net droog genoeg.
Wednesday, 9 August 2017
Soet, Klewerige Oondrooster Hoender
Lekker soet en klewerig met ‘n diep vrugte agtergrond. Bring tog die servette en nat lappie Ma, hierdie spul is taai!
Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Tuesday, 1 August 2017
Gerookte Hoender met Eksotiese Stampmielies
Stampmielies
gaan gooi ‘n draai in suid-oos Asië. Wie sou ooit vermoed het onse stamp sal
eendag so vêr gaan?
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat Engels
voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Gekletterde Lams Niertjies met Jenewer
RESEP : Gekletterde Lams Niertjies met Jenewer
007
sal nooit, ooit weer dieselfde na sy gunsteling ou drink dingetjie kyk nie.
Saturday, 29 July 2017
Gemmer, Appel & Rosyne Broodjie
Vir
die ernstige gemmer aanhanger! Ryk, geurig en vogtig met ‘n warm gemmer klap.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Thursday, 27 July 2017
Hoenderlewertjie met Gereduseerde Port Patee
RESEP : Hoenderlewertjie met Gereduseerde Port Patee
Ai,
die goeie ou dae van hogere elegansie . . .
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Tuesday, 25 July 2017
Suurlemoen & Kruiery Bees Lewer
Suurlemoen
en kruie slaat vir beeslewer bloedneus en leer die ding maniere.
Die
skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours.
Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide Afrikaans
en Engels voor te berei. Maksimum blootstelling vereis ewe ongelukkig dat
Engels voortaan die voertaal van my resepte gaan wees.
Friday, 21 July 2017
Vinnige, Hoë Vesel Bruinbrood
RESEP : Vinnige, Hoë Vesel Bruinbrood
‘n
Heerlike en vinnige suurdeeg bruinbrood met stewige vesel vir daai nukkerige
spysvertering stelsel. Boonop maak dit heerlike roosterbrood op Dag 2.
Subscribe to:
Posts (Atom)